Dienste en Skool Tye
Akkerboom Akademie bied aan Vol en Half dag dienste.
Ons voorsien ogend ete, ogend happie, middag ete en middag happie, sap en koeldrak word saam elke ete bedien.
Vol Dag – 06:30 tot 17:30
Half Dag – 06:30 tot 14:00
Baba en Peuter Sentrum 3 maande tot 2 jaar
Kleuters van 2 jaar tot 6 jaar
Klas Verdeeling
Baba Beertjies – 0 tot 2 jaar
Eekhoring Klas – 2 tot 3 jaar
Voëltjie Klas – 3 tot 5 jaar
Bytjie Klas – 5 tot 6 (Gr R)
Katjie Klas – Engelse Klas
Ons sluit nie gedurende skoolvakansies nie slegs vir +- 3 weke oor Desember/ Januarie Vakansie.
Ouers sal vroegtydig ingelig word van die datums.